Etienne & Anieka  Home Page Banner

Etienne & Anieka

April 10, 2021 • Winterton, South Africa

Etienne & Anieka

April 10, 2021 • Winterton, South Africa

E&A

Etienne & Anieka  Home Page Banner
April 10, 2021
Winterton
South Africa


Hiermee word julle hartlik uitgenooi na ons huweliksbevestiging.

Cathedral Peak Wine Estate

Winterton

KwaZulu-Natal

RSVP

Vrydagaand Verwelkoming

Friday, April 9, 2021
6:00 PM–12:00 PM
Ntaba Moya
1140 Mooihoek road, Winterton, KwaZulu-Natal, 3340, South Africa
Kleredrag: Informeel Aangesien ons ver trou, het ons dit goed gedink om ‘n naweek-troue te hou. Daarom word almal uitgenooi na die Vrydagaand-braai by Ntaba Moya. Kom kuier lekker saam. Bring net jou eie drinkgoed en stoel, indien moontlik.

Troudag

April 10, 2021
3:45 PM
Cathedral Peak Wine Estate
Unnamed Road, KZN, South Africa
Kleredrag: Semiformeel Die seremonie en onthaal sal by Cathedral Peak Wine Estate, plaasvind.

4:30 PM

4:30 PM

Seremonie

6:15 PM

6:15 PM

Onthaal

Sondag Brunch

Sunday, April 11, 2021
9:45 AM–11:30 AM
Cathedral Peak Wine Estate
Unnamed Road, KZN, South Africa
Kleredrag: Informeel Ons nooi almal hartlik uit na 'n brunch die Sondagoggend na ons troue. Die kostes beloop R85pp. Geld vir die 'brunch' kan in die volgende rekening betaal word: Capitec Spaar Anieka Janse van Rensburg Rek nr: 1720624338 Takkode: 470010 Gebruik asb jou naam as verwysing.

Metgeselle en kinders slegs per uitnodiging.

RSVP voor 31 Januarie 2021